ONS verlowing storie

BAIE MENSE KEN DALK AL HIERDIE ONGELOOFLIKE STORIE, MAAR NIKS SAL MY {ANNELIZE} KEER OM DIT WEER TE VERTEL NIE. MY LIEFLIKE VERLOOFDE HET MY GEVRA OM 7 UUR OP DIE 27STE SEPT'14 REG TE WEES VIR HOM...

Lees meer...>


Alles het iewerS begin op 5 Julie | 2007

Ons liefde het al mooi gegroei oor al die jare, wat n voorreg om so lank by mekaar te kan wees.

Dankie vir almal wat deel gehad het in ons liefdes storie, ons kan nie wag vir wat nog kom!


 

KYK ONs verlowingS videO.

Deur - It's All Yellow Productions - Dankie Carel vir die groot geskenk! Ons is mal oor dit!